Loading...
Loading Live Scoring...
*All times CAT (GMT+2)
days
:
hours
:
minutes
:
seconds

Rugby | Toks n Tjops

Marlize se resepte



Marlize het vir Toks&Tjops ‘n paar resepte gestuur wat haar familie op ‘n gereelde basis maak met ‘n braai. Haar familie gebruik die resepte al die afgelope 20 jaar en dit is ‘n groot treffer by hulle huis.

Resep 1
1 Medium pot vol koue stywe pap
1 500ml Room
Gerasperde cheddar en mozzarella kaas
Maak balletjies met die pap [soos frikadelle] en sit dit in ‘n gesmeerde pan
Gooi die room oor die pap-balletjies
Gooi die kaas oor
Bak in die oond teen 160 grade tot kaas gesmelt is en room bietjie borrel

Resep 2
1 Groot pot vol stampmielies [1kg]
1 kg spek, blokkies gesny
1 groen, geel en rooi peper, repies gesny
2 groot uie, blokkies gesny
500g cherrie tamaties, in die helfte gesny
Gerasperde gouda en mozzarella kaas, genoeg om stampmielies te dek
Braai die bacon, pepers, uie, tamaties in olyfolie
Meng met die stampmielies
Gooi die kaas oor
Bak in die oond teen 160 grade tot kaas gesmelt is

Resep 3
1 groen, geel en rooi peper, repies gesny
500g Spek
2 uie, blokkies gesny
500g cherrie tamaties, in skywe gesny
500g groen bone, in julienne skywe gesny
100ml Balsimic asyn
100ml olyfolie
Sout en peper na smaak
Braai al die bestanddele saam, laat dit effens afkoel en meng dan met die asyn en olie



Comments

More expert analysis and opinion from Sport24
The opinions expressed by Sport24 experts and bloggers are theirs alone, and do not necessarily represent those of SuperSport

Event Streaming

Channel Streaming

Other Live Streaming

Event Streaming

Channel Streaming

Sports Talk



Tony Johnson
The top eight teams have emerged
There are still three or four games to go before the Super Rugby playoffs, but we appear to have...

Gavin Rich
Kings have demonstrated their potential
The sudden popularity of the Southern Kings after their unexpected run of victories has been a...

Brenden Nel
Are SA Super Rugby teams fit enough?
With three of South Africa’s Super Rugby franchises losing to their New Zealand counterparts this...

Super Wrap
From the good ol' Bulls hit to a load of bull....
"I am the greatest, I said that even before I knew I was." Those are either the words of Muhammad...